Markus 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het toe gegaan en deur die hele Dekapolis begin bekend maak wat Jesus alles vir hom gedoen het. Almal was verbaas daaroor.

Markus 5

Markus 5:18-25