Markus 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle wagters het weggehardloop en dit in die dorp en op die plase gaan vertel. Die mense het kom kyk wat daar gebeur het.

Markus 5

Markus 5:10-22