Markus 5:10-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. Die man het Hom toe ernstig gesoebat om hulle nie uit die landstreek uit weg te stuur nie.

11. Daar naby teen die berg het 'n groot trop varke geloop.

12. Die onrein geeste het Hom toe gesmeek: “Stuur ons na die varke toe, sodat ons in hulle kan invaar!”

Markus 5