Markus 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook vir hulle gesê: “Gee aandag aan wat julle hoor! Want met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word en daar sal vir julle nog toegevoeg word.

Markus 4

Markus 4:17-33