Markus 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir hulle gesê: “'n Lamp kom mos nie onder 'n emmer of onder 'n bed nie? Is dit nie bedoel om op 'n staander gesit te word nie?

Markus 4

Markus 4:16-30