Markus 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is mense by wie daar soos op 'n pad gesaai word: sodra hulle die woord hoor, kom die Satan en vat die woord weg wat in hulle gesaai is.

Markus 4

Markus 4:9-16