Markus 2:5-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

5. Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: “Vriend, jou sondes word vergewe!”

6. Maar sommige van die skrifgeleerdes het daar gesit en hulle afgevra:

7. “Waarom sê hy so? Hy praat mos godslasterlik! Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen?”

Markus 2