Markus 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Johannes se volgelinge en die Fariseërs was besig om te vas, en die mense kom toe en vra vir Jesus: “Waarom vas die volgelinge van Johannes en die volgelinge van die Fariseërs, maar u dissipels vas nie?”

Markus 2

Markus 2:13-25