Markus 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het opgestaan, dadelik sy draagbaar gevat en voor die oë van almal uitgestap. Hieroor was hulle almal verbaas en het hulle God geprys en gesê: “So iets het ons nog nooit gesien nie!”

Markus 2

Markus 2:6-18