Markus 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe die evangelie oral gaan verkondig, en die Here het met hulle saamgewerk en hulle prediking bekragtig deur die wondertekens wat daarop gevolg het.

Markus 16

Markus 16:19-20