Markus 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.

Markus 16

Markus 16:7-20