Markus 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die sabbatdag verby was, het Maria Magdalena en Maria die ma van Jakobus, en Salome reukolie gekoop om die liggaam daarmee te gaan balsem.

Markus 16

Markus 16:1-8