Markus 15:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense wat daar verbygeloop het, het Jesus gelaster. Hulle het die kop geskud en gesê: “Toe, jy wat die tempel afbreek en in drie dae weer opbou!

Markus 15

Markus 15:18-33