Markus 15:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die soldate het iemand wat daar verbygekom het, gekommandeer om Jesus se kruis te dra. Dit was Simon van Sirene, wat van buite die stad af gekom het, die pa van Aleksander en Rufus.

Markus 15

Markus 15:15-27