Markus 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het Hom herhaaldelik met 'n stok oor die kop geslaan en op Hom gespoeg en hulle knieë gebuig asof hulle aan Hom eer wou bewys.

Markus 15

Markus 15:15-21