Markus 14:69 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die diensmeisie het hom gesien en weer vir dié wat daar by gestaan het, gesê: “Hy is een van hulle.”

Markus 14

Markus 14:65-72