Markus 14:60 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die hoëpriester in die Raad opgestaan en Jesus begin ondervra. “Verweer jy jou glad nie?” het hy gesê. “Wat van die getuienis wat hierdie mense teen jou inbring?”

Markus 14

Markus 14:50-64