Markus 14:53 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het Jesus weggelei na die hoëpriester toe. Die priesterhoofde en die familiehoofde en die skrifgeleerdes het almal daar saamgekom.

Markus 14

Markus 14:45-59