Markus 14:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy die derde keer terugkom, sê Hy vir hulle: “Slaap en rus julle nou nog? Dit is genoeg. Die tyd het gekom. Die Seun van die mens word in die hande van die sondaars oorgegee.

Markus 14

Markus 14:31-45