Markus 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Twee dae later sou dit die paasfees en die fees van die ongesuurde brood wees. Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes was op soek na 'n plan om Jesus op 'n slinkse manier gevange te neem en dood te maak.

Markus 14

Markus 14:1-7