Markus 13:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is soos 'n man wat ver weggegaan en sy huis onder beheer van sy slawe gelaat het. Hy het vir elkeen sy werk gegee en die deurwagter beveel om waaksaam te bly.

Markus 13

Markus 13:27-37