Markus 12:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “Dit verseker Ek julle: Hierdie arm weduwee het meer ingegooi as al die ander mense wat iets in die offergawekis gegooi het.

Markus 12

Markus 12:37-44