Markus 12:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van die skrifgeleerdes het hulle hoor redeneer en het nader gestaan. Toe hy sien dat Jesus hulle 'n goeie antwoord gegee het, vra hy vir Hom: “Wat is die heel grootste gebod?”

Markus 12

Markus 12:21-37