Markus 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus sê toe vir hulle: “Gee aan die keiser wat aan die keiser behoort, en aan God wat aan God behoort.”En hulle was stom van verbasing oor Hom.

Markus 12

Markus 12:8-22