Markus 11:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“En wanneer julle staan om te bid, en julle het iets teen iemand, vergewe hom; dan sal julle Vader wat in die hemel is, julle ook julle oortredings vergewe.”

Markus 11

Markus 11:24-30