Markus 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes het dit gehoor en het na 'n plan gesoek om Hom om die lewe te bring, want hulle was bang vir Hom, omdat al die mense deur sy leer aangegryp is.

Markus 11

Markus 11:11-20