Markus 10:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus roep hulle toe nader en sê vir hulle: “Julle weet dat dit by die nasies so is dat hulle sogenaamde regeerders oor hulle baasspeel en dat hulle groot manne die mag oor hulle misbruik.

Markus 10

Markus 10:35-51