Markus 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het gepreek en gesê: “Die Een wat ná my kom, is my meerdere. Ek is nie eers werd om te buk en sy skoene los te maak nie.

Markus 1

Markus 1:2-10