Maleagi 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal vir My 'n kosbare besitting weesdie dag as Ek ingryp, sê die Here die Almagtige.Ek sal goed wees vir hulle,soos iemand goed is vir sy seun wat vir hom werk.

Maleagi 3

Maleagi 3:13-18