Maleagi 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

en julle vra: “Waarom dan nie?”Dit is omdat die Here weet wat gebeur hettussen jou en die vrou met wie jy van jou jeug af getroud is:jy was ontrou aan haar,ontrou aan jou eie vrou,die vrou aan wie jy plegtig trou belowe het.

Maleagi 2

Maleagi 2:13-17