En dan sê julle: “Maak God dan tog nou goedgesinddat Hy ons genadig kan wees!”As julle só optree,sal Hy een van julle se versoek toestaan?Dit is wat die Here die Almagtige sê.