Lukas 9:58 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir hom: “Jakkalse het gate en voëls het neste, maar die Seun van die mens het nie eens 'n rusplek vir sy kop nie.”

Lukas 9

Lukas 9:57-62