Lukas 9:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die son begin sak, kom die twaalf na Hom toe en sê: “Stuur die mense weg dat hulle by die dorpe en plase in die omtrek slaapplek en kos kan gaan soek, want ons is hier op 'n verlate plek.”

Lukas 9

Lukas 9:6-15