Lukas 8:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

en die bose geeste het uit die man uitgegaan en in die varke ingevaar. Die trop sit toe op loop teen die hang af, die see in, en hulle versuip.

Lukas 8

Lukas 8:32-43