Lukas 8:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die deel wat in goeie grond val, dui op dié wat die woord met 'n goeie en opregte hart hoor en dit bewaar en deur volharding vrug dra.”

Lukas 8

Lukas 8:14-20