Lukas 7:48-50 Afrikaans 1983 (AFR83)

48. En Jesus sê vir haar: “Jou sondes is vergewe.”

49. Toe begin dié wat saam aan tafel was, onder mekaar sê: “Wie is hierdie man dat hy selfs sondes vergewe?”

50. Maar Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.”

Lukas 7