Lukas 7:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van die Fariseërs het Hom genooi om by hom te kom eet. Hy het toe in die huis van die Fariseër ingegaan en aan tafel plek ingeneem.

Lukas 7

Lukas 7:26-46