Lukas 7:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die mense, ook die tollenaars, het na hom geluister en was aan die wil van God gehoorsaam. Hulle het hulle met die doop van Johannes laat doop.

Lukas 7

Lukas 7:25-31