Lukas 7:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die boodskappers van Johannes vertrek het, het Jesus met die mense oor Johannes begin praat en gesê: “Waarna het julle in die woestyn gaan kyk? Na 'n riet wat deur die wind heen en weer gewaai word?

Lukas 7

Lukas 7:22-26