Lukas 6:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as julle geld leen net aan dié van wie julle hoop om dit terug te kry, watter aanspraak op dank het julle dan nog? Sondaars leen ook aan sondaars, solank hulle maar dieselfde bedrag kan terugkry.

Lukas 6

Lukas 6:27-39