Lukas 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Eenkeer het Jesus op 'n sabbatdag deur gesaaides geloop. Sy dissipels het are gepluk en dit met die hande uitgevrywe en geëet.

Lukas 6

Lukas 6:1-5