Lukas 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy en almal wat saam met hom was, was stom verbaas oor die groot klomp vis wat hulle gevang het.

Lukas 5

Lukas 5:1-13