Lukas 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het hulle begin afvra: “Wie is hy dat hy so godslasterlik praat? Wie anders kan sondes vergewe as net God alleen?”

Lukas 5

Lukas 5:13-26