Lukas 4:43-44 Afrikaans 1983 (AFR83)

43. Maar Hy het vir hulle gesê: “Ek moet ook aan die ander dorpe die evangelie van die koninkryk van God verkondig, want daarvoor is Ek gestuur.”

44. En Hy het voortgegaan om in die sinagoges van die Joodse land te preek.

Lukas 4