Lukas 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense het in groot getalle uitgegaan om deur Johannes gedoop te word. Hy het vir hulle gesê: “Julle slange, wie het julle wysgemaak dat julle die dreigende toorn kan ontvlug?

Lukas 3

Lukas 3:2-10