Lukas 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

en het die Heilige Gees in sigbare gestalte soos 'n duif op Hom neergedaal. Daar was ook 'n stem uit die hemel: “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.”

Lukas 3

Lukas 3:16-32