Lukas 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook vir Herodes, die heerser, tereggewys oor Herodias, die vrou van sy broer, en oor al die ander slegte dinge wat Herodes gedoen het.

Lukas 3

Lukas 3:14-26