Lukas 24:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

En Ek sal die gawe wat my Vader beloof het, vir julle stuur. Maar julle moet in die stad bly totdat julle met krag van bo toegerus is.”

Lukas 24

Lukas 24:39-53