Lukas 24:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna sê Hy vir hulle: “Dit is die betekenis van die woorde wat Ek vir julle gesê het toe Ek nog by julle was, naamlik dat alles vervul moet word wat in die wet van Moses en in die profete en psalms oor My geskrywe is.”

Lukas 24

Lukas 24:39-51