54. Dit was Vrydag, en die sabbat het al begin aanbreek.
55. Die vroue wat saam met Jesus van Galilea af gekom het, het saamgeloop en die graf gesien en gekyk hoe sy liggaam neergelê word.
56. Daarna het hulle huis toe gegaan en reukolie en salf reggemaak.Op die sabbatdag het hulle gerus, soos die gebod bepaal.